Vecto het onlangs ons brandstof verskaffer geword en dus ver is ons ervaring een van die mees bevredigende wat ons ooit in die bedryf geniet het.

In n tyd waar so veel maatskappye nie te bekommerd is oor klientediens nie, het vecto dienslewering ver bo en buite ons verwagtinge verskaf.

Vecto doen alles wat hulle beweer, en dit nog met n glimlag. Ons is uiters tevrede met die diens wat ons tot dusver ontvang het, en glo hul betroubaarheid en volgehoue diens sal vir baie jare voortduur.

– MACTRANSCO